top of page

Tydlyn

R&A_Engagement-68.jpg

Vrydag

13 Desember 2024

6:30

Bring 'n vleisie en iets om te drink. Dan kuier ons vir oulaas as ongetroudes saam. 

Saterdag

14 Desember 2024

16:30

Die seremonie is onder die Maroela Boom. Gaste word vriendelik versoek om asseblief op die oop grasperk voor die onthaalsaal te parkeer. Volg die voetpaadjie na die boom toe.

​

18:00-00:00

Die feesvieringe begin in die onthaalsaal. Daar is 'n kontant kroeg beskikbaar om jou dors te les. So los jou koelerboks by die huis en bring net jou beursie saam. 

​

​

​

​

R&A_Engagement-32.jpg
R&A_Engagement-19.jpg

Sondag

15 Desember 2024

9:00

Geniet Sondag-oggend 'n ontbyt saam met ons as Mnr. en Mev. Ernst. Onthou om jou bestelling te bevestig saam met jou RSVP.

bottom of page